Huisgenoot

WAAR IS ONS BABAS?

JARE lank het hulle gesmag na ’n kind van hul eie – en eindelik lyk dit toe of hul droom waar gaan word. ’n Swanger ma wil haar baba vir aanneming opgee, en daar is die gemoedsrus dat die proses deur ’n maatskaplike werker hanteer sal word.

Geld vir die aannemingsproses word betaal en babagoed gekoop. Maar dan kom die verskriklike nuus: Die baba is met geboorte of kort daarna oorlede.

Dit klink soos ’n nagmerrie, maar volgens verskeie egpare is dit presies wat met hulle gebeur het.

Dié verhale het een gemeenskaplike rolspeler, beweer hulle: ’n aannemingspesialis van Pretoria, Letitia van den Berg.

Een van die egpare, Irene (34) en Marco Engelbrecht (36) van Pretoria, beweer hul droom is twee keer deur Letitia verpletter – en glo sy het hulle om die bos gelei.

Toe die Engelbrechts hoor van nog ’n egpaar wat soortgelyke bewerings teen Letitia maak, het Irene ondersoek begin instel. Die bewerings teen Letitia is onlangs in Carte Blanche bespreek, met drie egpare se verhale ter stawing.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe