POF-skuld kan Eskom s’n oortref
Mar 22, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
FOTO: BRENDAN CROFT
Vergeet vir ’n oomblik van Eskom se skuld: Die Padongelukkefonds (POF), wat uit die brandstofheffing gefinansier word, s’n gaan eersdaags selfs groter wees.
Die uitvoerende hoof van die POF sê in hofstukke die huidige skuld van R324 miljard gaan binne vyf jaar R800 miljard word vol-gens aktuarisse se berekeninge.
Eskom se skuld, wat die ekonomie volgens kenners kan knak, be-loop tans R454 miljard.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days