Huisgenoot

Nuut op die rakke

CHRISTINA LANDMAN: ’N LEWE

Lux Verbi, R255*

Christina Landman was 15 toe sy geweet het sy wou ’n dominee word, maar is eers op 50 toegelaat om dit te wees. “Intussen sou ek sewe grade in teologie behaal en aan Unisa ’n dosent in teologie wees. Maar vir baie jare, eintlik dekades, sonder lisensie om ’n dominee te wees. Net omdat ek ’n vrou se lyf gehad het.”

Hier is prof. Landman in ’n neutedop soos beskryf deur proff. Wessel Bentley en Victor Molobi, twee van haar destydse kollegas by die Navorsingsinstituut vir Teologie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related