Kuier

BERYL BLY BRAAF

Beryl Botman (61) was getroud met prof. Russel Botman, oudrektor van die Universiteit Stellenbosch. Maar lesers wat van die eerste uitgawe die pad met Kuier loop, sal haar onthou as die onderwyskenner wat aan ouers raad gegee het oor hul kinders se opvoeding.

Hiedie elegante, rustige vrou met empaie verstaan waardeur moedelose ouers, onderwysers en kinders gaan, en kon ouers in ons gemeenskappe met gravitas adviseer. Trouens, Beryl het in 2014 haar doktorsgraad in onderwys verwerf en pas haar eerste boek, Sedert die dood ons skei, bekendgestel.

VERLOOR HAAR MAN

Prof. Russel het skielik in 2014 aan natuurlike oorsake gesterf. Die skok, trauma, hartseer en baie ander gevoelens sou vir Beryl vir jare daarna nog volg – en sy wou uiting gee daaraan. Sy beskryf haar boek as volg:“My storie is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related