Kuier

pyn OP PAPIER

Ougat. Dis ’n woord wat dikwels, veral in die bruin gemeenskap, gebruik word om meisies se gedrag te beskryf as dit nie strook met die waardes en normes wat ouers, die kerk of gemeenskap van hulle verwag nie. Dit het soveel negatiewe konnotasies, maar word deur baie steeds sonder huiwering gebruik.

Maar Ougat is ook Shana Fife (32) se verhaal van oorlewing. Dit is haar memoir oor hoe sy die maatskaplike euwels van haar Kaapse Vlakte-gemeenskap oorkom het, hoe sy seksuele geweld en depressie oorleef het en hoe sy uiteindelik ontsnap het uit ’n siklus van mishandeling.

Met die intrapslag kom ’n mens agter dié vrou van Mitchells Plain is nie op haar mond geval nie en dat sy nie ’n lap om ’n gesonde vinger draai nie. Inteendeel soos haar boek, , is Shana brutaal eerlik en op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related