Kuier

GOD GENEES MY ABORSIE-SEER

WARE LEWENSDRAMA

Sy het Katoliek grootgeword en was'n stoere anti-aborsie-aktivis. Toe raak sy op 22 swanger en haar ou vat haar dadelik vir ‘n aborsie.

Leanne Haas (40) van Springs in Gauteng was so shell-shocked tydens die hele pynlike prosedure, dat sy net “ja” gesê het toe die nurse vra of dít wel was wat sy wou doen. Agterna het sy nog gewonder hoe sy'n kind sou grootmaak met'n partner wat haar verwerp. En wat gaan haar ma sê? So, dalk wás dit maar vir die beste …

Maar toe begin dit by haar spook. En 14 jaar ná die aborsie het sy haar weg teruggevind na die Here, wat haar toe gelei het om'n gedig oor die hele ervaring rondom die aborsie te pen.

Sy praat nou openlik daaroor, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related