Rapport

’n Dopper kan ook gay wees . . .

Ten minste praat en wroeg die NG Kerk oor die menswaardigheid en aanvaarding van die gemeenskap bekend as LGBTI+, oftewel queer persone (’n sambreelterm vir die meeste seksualiteit- en gendervariasies).

Dis meer as wat gesê kan word oor die Gereformeerde Kerk of Dopperkerk – die kerk waarin ek grootgeword het.

My naamgenoot-oupa was ’n professor in teologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) en ’n geliefde prediker in dié kerk. Sy oupa, die bekende Jan Lion Cachet, was ’n prominente eerste prediker van die Gereformeerde Kerk en, saam met prof. Jacob Daniël du Toit (Totius) en ds. Dirk Postma, stigterslid van die Gereformeerde Kerk se kweekskool op Burgersdorp. Ná ’n skuif na Potchefstroom sou die PU vir CHO in 2004 die Noordwes-Universiteit (NWU) word, waarvan hy hoogleraar was. Hy word ook onthou as ’n vroeë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related