Huisgenoot

Nuut op die rakke

‘WAT jy van LGBTIQ - wees wil weet,” lui die ondertitel van die boek. Ja, sê Renaldo Schwarp, en dis vir almal wat wil weet, ook die ma’s, pa’s, oumas en oupas van iemand wat aankondig hulle kies om hul seksualiteit of gender uit te leef op ’n manier wat ander mense dalk nie verstaan nie.

Dié ouddramastudent van die Universiteit Stellenbosch en deesdae omroeper by OFM en aanbieder van kykNET se vermaakprogram praat reguit oor al die aspekte van LGBTIQ-wees in sy insiggewende boek. Hy beantwoord ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related