Huisgenoot

ONS BLY HOOP

SY IS die ene selfvertroue wanneer sy in die paneel van Uit die slaapkamer gesels oor die soort kooidinge wat baie ander mense laat bloos. Sy glo immers ook dat gesonde intimiteit jou verhoudingslewe met jou lewensmaat verryk.

“Ek het altyd gewonder hoekom seks te so taboe is wanneer dit eintlik so ’n groot deel van die mens is,” vertel die sangeres, aktrise en aanbieder Bianca le Grange (41). En toe sy genader is om aan die VIA-program deel te neem, “het dit gevoel dis die regte tyd in my lewe”.

Want sy ken die belangrikheid van ’n standvastige verhouding in ál sy aspekte.

Deur die storms van onlangse jare het sy en haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related