Huisgenoot

NET GEWONE ‘LEGENDS’

‘DIS ’N MALHUIS MET AL DIE BABAS. MAAR ONS SOU DIT NIE ANDERS WOU HÊ NIE’

DIKWELS is daar enetjie wat huil en enetjie wat soek na iets om aan te peusel. Altyd enetjie wat iets vra.

Hulle het verskillende behoeftes, en hulle is ’n handvol.

Dis wat jy kry as jy binne ses maande uitbrei van ’n gesin van vier tot een van ses – en as jou twee jongstes boonop net vyf maande uitmekaar gebore is.

Maar vir John Legend en Chrissy Teigen is dit ’n droom wat waar geword het: ’n groot, raserige huishouding.

“Dis ’n malhuis met al die babas,” sê Chrissy (38). “Maar ons sou dit nie anders wou hê nie.”

Ja, dit was ’n opdraande stryd om hul huis in Beverly Hills vol

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related