SARIE KOS

E-pos UIT MOSS, NOORWEË

Hoe het jy op Noorweë besluit?

Ek en my twee dogters was in China toe Covid-19 in Januarie 2020 uitbreek. Ek het as enkelma alleen deur die pandemie geleef. Teen daardie tyd was ek al drie jaar daar en reg vir iets anders. Ek’t reg oor die wêreld aansoek gedoen vir werk en in Noorweë is ek ’n pos aangebied waarvoor ek nie kon nee sê nie. Ná vier maande se wag vir ons visums land ons toe in Moss, 40 minute suid van Oslo. Daar het ons tot in Julie 2021 gebly voordat ons terug is Suid-Afrika toe.

Wat is jou beroep?

Ek is ’n onderwyser wat spesialiseer in die IB MYP-kurrikulum vir die ouderdomsgroep 10 tot 15 jaar.

In Noorweë het ek vakke soos natuurwetenskap en Engels gegee. Ek is mal oor reis en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini

Related