SARIE

e-pos UIT Moss, Noorweë

Hoe het jy besluit op Noorweë?

Ek en my twee dogters was in China toe Covid-19 in Januarie 2020 uitbreek. Ek het as enkelma alleen deur die pandemie geleef. Teen daardie tyd was ek al drie jaar daar en reg vir iets anders. Ek’t reg oor die wêreld aansoek gedoen vir werk en Noorweë het my ’n pos aangebied waarvoor ek nie kon nee sê nie. Ná vier maande se wag vir ons visums land ons toe in Moss, 40 minute suid van Oslo. Daar het ons tot in Julie vanjaar gebly voordat ons terug is Suid-Afrika toe.

Wat is jou beroep?

Ek is ’n onderwyser wat spesialiseer in die IB MYP-kurrikulum vir die ouderdomsgroep 10 tot 15 jaar. In Noorweë het ek vakke soos natuurwetenskap en Engels gegee.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related