Baba & Kleuter

WAT JY WEN, WAT JY VERLOOR

Op 4 September 2017 staan ons met 12 tasse op die lughawe – een tas vir elke jaar saam, het ek nog gespot. En hoe ongelooflik is dit nie dat ’n mens se hele lewe in net 12 tasse kan pas! ’n Mengelmoes van emosies het ons hart gevul: opgewondenheid, skuldgevoelens oor die opgewondenheid, hartseer, onsekerheid, vrees en dankbaarheid.

Ná ’n vlug van 12 uur het ’n nuwe vriendin in ’n vreemde land vir ons gewag, een van die engele wat ons gesin sedertdien gedra

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Feite oor ENDOMETRIOSE
Die pyn van endometriose is uitputtend; fisiek en geestelik. Dit verwoes jou lewe, want jy kan nie werk nie, kan nie studeer nie, kan nie ’n verhouding geniet nie. Navorsers reken een uit 10 vroue ly aan endometriose, ’n chroniese siekte wat vroue in
Baba & Kleuter22 min read
Eerstehulp In ’n Noodgeval
Anafilaktiese skok is ’n erge teenreaksie wat die hele liggaam affekteer op ’n stof soos sekere kossoorte (grondboontjies), ’n bysteek of medikasie. Anafilakse tree onmiddellik ná blootstelling aan ’n allergeen in. Dis ernstig en betrek die hele ligg
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la

Related