Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘KOS WAS NOG ALTYD DAAR VIR MY

Kos bied al 30 jaar lank vir haar vertroosting, skryf Adele Vorster in haar boek Tien voor een, waarin sy eerlik en met humor oor haar verslawing praat

Dis die stille verslawing wat dikwels nie soos die ander verslawings erken word nie. Maar onthou: Ook met kosverslawing is daar ander slagoffers – die mense wat saam met die verslaafdes en hul obsessies moet leef.

MARIETA

Adele, moenie mense wat probeer goed voel oor hulself afbreek nie. Jou stelling “Meeste maer mense is so ernstig. Hulle is maer, maar hulle bekke is dik,” is ver van die waarheid. Fokus op jou eie lewe en al die mooi om jou.

JOEY

Iemand met hierdie probleem kry ek so jammer. En al die mense met skerp tonge moet ook maar gaan vir terapie. Dit is glad nie maklik om gewig af te skud nie, dit is ’n sielkundige stryd bo en behalwe die liggaamlike stryd.

NELLIE

Wees eerder dankbaar jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related