Huisgenoot

WAS DIT NET LEUENS?

‘’N MENS HET HOM MEER IN ’N SWEET-PAK AS IN MONNIKE-DRAG GESIEN’

DAAI deurdringende, selfs effens onthutsende grysgroen oë kan ’n mens nie anders as om op te let nie.

Selfs al is jy nie ’n groot aanhanger van selfhelpghoeroes nie, sien jy hom raak en bly hy jou by. Hoe dan anders? In boekwinkels loer hy van die rakke af, in tydskrifte is hy op die glansblaaie, op sosiale media duik sy plasings, video’s en uittreksels uit sy podcast keer op keer op.

Jay Shetty is nie net nog ’n lewensafrigter wat die lewe vir een of twee mense beter probeer maak nie. Hy is die ou na wie Michelle Obama, Will Smith en Oprah draai as hulle lewensadvies soek. Twee van sy beroemdste kliënte,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related