Huisgenoot

ASKIES, U HEILIGHEID?

HY IS een van die mees gerespekteerde godsdiensleiers ter wêreld, ’n voorstander van wêreldvrede, ’n simbool van eenheid, en kampvegter vir alles van vroueregte tot armes.

Maar nou is die Dalai Lama, die 87-jarige hoofleier van Tibettaanse Boeddhisme en wenner van die Nobelprys, om ’n ander rede in die nuus.

Skielik word ander woorde gebruik om Sy Heiligheid se optrede in ’n video te beskryf – woorde soos “skandalig” en “walglik”. In die video sien ’n mens hoe ’n jong seun na die Dalai Lama stap by die Tsuglagkhang-tempel in Dharamshala, Indië, waar die heilige man woon. Die kind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related