Teen dié tyd ken jy al groot leiers soos ons eie oudpresident en vryheidsvegter Nelson Mandela.
Dan is daar die Amerikaanse kletskoningin en filantroop Oprah Winfrey, wat al miljoene dollars aan liefdadigheid geskenk het en gereeld werk maak om jongmense – ook hier uit Suid-Afrika – te laat uitstyg bo hul omstandighede. Sy is ook al