Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Seks Speelgoed: Goed of Euwel?
Seks Speelgoed: Goed of Euwel?
Seks Speelgoed: Goed of Euwel?
Ebook57 pages42 minutes

Seks Speelgoed: Goed of Euwel?

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Handelaars van seks speelgoed maak biljoene dollar elke jaar.  Hulle produkte is so gediversifiseer en is vandag in elke deel van die wêreld beskikbaar.  Dit lyk asof hierdie besigheid van kunsmatige of tegnologies bevredigende seksuele begeertes in die mode is.  Die enkellopende, getroude, oud, jonk patroniseer seks winkels en die vervaardigers, wyslik ook, is stadig maar seker besig om meer aantreklike en gesofistikeerde goed uitdraai.  Dit lyk asof daar geen einde tot hulle innoverende vindingrykheid is om hierdie nuwe instrumente van plesier te ontwerp nie.  Vandag tree en gedra sommige van heirdie speelgoed hulle presies soos die teenoorgestelde geslag in die seks handeling.  Maar hier wil ons kyk na die oorsprong, intensies en effekte van hierdie speelgoed op die gebruikers, veral die spirituele en sielkundige implikasies.

Seks speelgoed is nie nuut nie.  Hulle het 'n lang geskiedenis wat met die gebruik van 'n gevormde objek begin het wat 'n penis voorstel.  Die antieke Romeine, Grieke, Sjinese, Asiërs en Indiërs het hierdie objekte uit steen, yster, goud, hout en ander materiale gekerf waar dit gebruik was om masturbaise aan te vuur.  Sommige van hulle (soos die Grieke) het ook seksgode en godinne aanbid waar hierdie objekte vertoon is, gebruik is en ander seksuele immorele optredes uitgebreid gepromofeer is, insluitende seks met demone en geeste.  So, ons kan tereg sê dat die fondasie van seks speelgoed was een van wellus vir "onbeperkte" plesier en die aanbidding van demoniese gode.  Hierdie ontdekking het gemetamorfeer na ander objekte en in die 20ste eeu sien ons die eerste elektriese vibrator wat ontdek is.  Sedertien, is dit 'n stortvloed van hierdie handmatige en later meer gesoftikeerde instrumente van seksuele plesier.  Sommige van hulle knik en praat!  Wow!

Nou, is seks speelgoed in God se oorspronklike plan?  En sedert die seksuele verhouding 'n fisiese, emosionele en spirituele verhouding is, het dit enige spirituele en emosionele newe-effekte?  Eerstens, seks speelgoed was nie in God se oorspronklike plan nie.  Wat is die verbinding tussed om hierdie speelgoed te gebruik en die ontmoetings met seks demone - Incubus en Succubus, "geestelike vroue en mans", demoniese en droom seks aanvalle, probleme in verhoudings en die lewe, ens.  Hierdie boek sal jou oë tot dit alles open. 

LanguageAfrikaans
PublisherGabriel Agbo
Release dateDec 22, 2020
ISBN9781071580851
Seks Speelgoed: Goed of Euwel?

Related to Seks Speelgoed

Related ebooks

Related articles

Reviews for Seks Speelgoed

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Seks Speelgoed - Gabriel Agbo

    Seks Speelgoed:  Goed of Euwel?

    Deur Gabriël Agbo 

    ISBN: ISBN-13: 978-1545276853

    ISBN-10: 1545276854

    Alle regte voorbehou.  Geen deel van die publikasie mag weergegee of oorgedra word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotostatering, opname, of andersins, of by enige informasie berging en herwin sisteem, sonder skriftelike toestemming van die outeur nie.

    ––––––––

    Tensy anders aangedui, is alle Skriftelike aanhalings in hierdie boek, uit die Nuwe Lewende Vertaling weergawe van die Heilige Bybel aangehaal.

    ––––––––

    Gedruk en Gepubliseer in die Verenigde State van Amerika.

    Skrywer Se Kontak besonderhede:

    Eerw. Gabriël Agbo

    Tel: 234-8037113283

    Epos: gabrielagbo@yahoo.com

    www.authorsden.com/pastorgabrielnagbo

    Posbus 1755, Enugu – Nigeria.

    Faceboook / Double Honour International

    Twitter: pastorgabagbo

    Inhoud

    Inleiding         3

    1. Hoe Dit Begin Het        6

    2. Wat Was Sy Plan?        10

    3. Masturbasie En Seks Speelgoed    19

    4. Gevolge Om Seks Speelgoed Te Gebruik  33

    Inleiding

    Handelaars in seks speelgoed oes biljoene dollars elke jaar in.  Hulle produkte is so gediversifiseerd en vandag is dit beskikbaar in elke deel van die wêreld.  Dit lyk asof hierdie besigheid om seksuele begeertes kunsmatig of tegnologies te stimuleer in die mode is.  Die enkellopendes, getroudes, oud en jonk patroniseer seks speelgoed winkels en vervaardigers, wyslik ook, karring stelselmatig meer aanloklikes en gesofistikeerdes uit.  Dit lyk asof daar geen einde aan hulle innoverende vindingrykheid is om van hierdie nuwe instrumente van seksuele plesier uit te vind nie.  Vandag tree sommige van hierdie speelgoed presies soos die teenoorgestelde seks metgesel in die daad op en hulle gedra hulle ook so.  Waarheid.  Maar hier wil ons kyk na die oorsprong, intensies en effek van hierdie speelgoed op die gebruikers, veral die spirituele en sielkundige implikasies.

    Nou, is seks speelgoed in die oorspronklike plan van god? En aangesien seksuele verhoudings 'n fisiese, emosionele en spirituele konneksie is, het dit enige spirituele en emosionele newe-effekte?  Eerstens, speelgoed was nie in die oorspronklike plan van God nie.  Alles wat nodig is om ons metgesel te bevredig is in plek gesit.  Ja.  Maar Satan het hierdie speelgoed, afgode (soos alle ander seksuele sondes: homoseksualiteit, anale seks, lesbianisme, seks met demone, masturbasie, ens.) bekendgestel om die man se gehoorsaamheid aan God se woord en wense te korrupteer en af te lei.  Die Bybel sê dat die wie vir hierdie tipe sondevol plesier buite God se wil smag, dood is.  Waarheid.  Wandelende lyke!  Nie alle genotvolle praktyke is toelaatbaar nie.  Ons moet soek om God tevrede te stel voor ons eie plesier.  Ja, God wil hê ons moet die lewe geniet, maar dit moet binne die perke van Sy goddelike intensies en voorsiening wees.  Seks speelgoed was deur demone uitgedink en is totaal teen die woord van God en die spirituele welstand van die mens.  Dit is 'n instrument vir die aanbidding van seks demone en Satan.

    Om hierdie instrumente te gebruik, masturbasie en alle ander vorms van seksuele immoraliteit soos ons vroeër genoem het, maak die deure oop vir demoniese besit.  Jy kan nie hierdie speelgoed gebruik sonder om die geeste agter dit te kontak nie.  Dit is onmoontlik.  Dit is soos om 'n afgod te aanbid.  Daar is altyd 'n demoon gees agter elke afgod.  Daardie stene, hout, objekte, diere verteenwoordig spirituele wesens.  Dis waar hulle hulle kragte vandaan kry.  So, elke seks speelding en seksuele immoraliteit het 'n demoniese gees daaragter.  En dit is hoekom dit altyd baie moeilik is om sulke dade te los of om vry van die slawerny te wees terwyl die beoefen word.  Die Bybel maak dit ook baie duidelik dat die persoon wat afgodery of owerspel beoefen raak spiritueel gebind.  Sal hulle jou

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1