Huisgenoot

Hoekom gooi ons vullis in verskillende dromme?

OEGHOE! Oeghoe!” hoes Palawa die kameelperd toe sy by ‘OEGHOE! die Babbelboomhuis aankom.

“Hallo, Bibi. Hallo, Paloeks,” groet sy.

“Hallo Palawa,” groet Bibi en Paloeka die leeu. Hulle is baie bly om vir Palawa te sien, want hulle kan nie wag om na die vraag van die dag te luister nie.

“Ons het spesiaa-,” begin Bibi, maar Palawa begin weer vreeslik hoes.

“Oeghoe! Oeghoe! Oeghoe!”

“Skuus julle. Ek weet nie wat aangaan nie, ek het al heeloggend ’n padda in my keel,” sê Palawa. “Eintlik van gisteraand af,” sê sy.

“Wat? ’n Padda in jou keel? Siesa. Jiggie,” sê Paloeka en trek sy gesig.

“Nee man Paloeka, nie letterlik nie. As jy sê daar is ’n padda in jou keel, beteken dit jou keel is krapperig en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related