Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Toe ’n luislang haar worshondjie, Coco, beetkry, het Danielle de Kock nie gehuiwer om die reptiel aan die stert te gryp nie Jy was so dapper, ek is trots op jou. Jy het jou eie lewe in gevaar gestel om jou klein hondjie te red. Min mense sou dit gewa