Huisgenoot

NOOIT TE KOUD VIR DIE LIE FDE

JIP, dis toe al die tyd waar: Geld kan nie liefde koop nie. Kyk nou maar na Rupert Murdoch.

Hy het berge vol geld in die bank, ’n mediaryk wat oor die aardbol strek, ses kinders en 13 kleinkinders. En tog kom hy een ding kort – blywende liefde. Elke huwelik en romanse van Rupert het oor die jare op die rotse beland – soms ná smerige aantygings oor ontrouheid.

Jy word egter nie een van die magtigste mense op aarde as jy nie kan vasbyt nie. En daarom het dié 92-jarige besluit hy gaan weer probeer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related