Huisgenoot

KYK WIE’S VERLIEF

DAAR is niks soos die liefde nie. Al steier die wêreld onder die skokke van ’n pandemie, aardverhitting en oproer, bly die liefde blom en laat dit verliefdes dikwels van alles – behalwe mekaar – vergeet.

In Hollywood het nuwe liefde die afgelope tyd behoorlik vlam gevat. Om jou van die wêreld se sorge te laat vergeet, is hier ’n paar van dié romanses wat mense deesdae aan die gons het – party is nog liggies aan die prut, terwyl ander die kwik die hoogte in laat skiet.

Want waar liefde is, is daar lig in die donker, of hoe?

WARM NUWE ROMANSE

VLAMFAKTOR

7/10

Tom is dalk ’n omstrede karakter, maar hy’s steeds een van Hollywood se grootste sterre, en Hayley is ’n vars, nuwe gesig.

Hayley Atwell (39) en Tom Cruise (59)

Dié twee het die tonge behoorlik laat klap. Tom was ’n enkelloper sedert sy en Katie Holmes se opspraakwekkende egskeiding in 2012. Die monde het dus oopgehang toe hy en Hayley onlangs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa