Huisgenoot

KRAKE IN MEDIARYK

N ERFENIS van miljarde dollars het op hom gewag – ’n mediaryk soos min, en daarmee saam ’n invloed in die kringe wat besluite neem wat die wêreld raak. Maar hy het dit alles die rug toegekeer – en so gewys watter krake daar in een van die magtigste families op aarde lê.

Die stryd tussen pa en seun klink soos die draaiboek van ’n televisieprogram – trouens, dié voortslepende drama wás die inspirasie vir Succession, die trefferreeks oor ’n skatryk mediafamilie en hoe alles verander toe die patriarg uittree.

In die een hoek: James Murdoch, die 47-jarige seun en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w