Huisgenoot

DIS VERBY, ALWEER

DIE meeste ooms sal op die ouderdom van 91 klou aan die vrou wat hulle het. Veral as daardie vrou een van die wêreld se beroemdste modelle is, ’n volle 26 jaar jonger as hy.

Maar nie Rupert Murdoch nie.

Die multimiljardêr en mediamagnaat is op pad skeihof toe om sy huwelik met die blonde Jerry Hall (65) ongedaan te maak, en hoewel niemand seker is wat die rede vir die egskeiding is nie, meen die skindertonge dit kom waarskynlik van Rupert se kant af.

“Ná die pandemie het hy ’n bietjie na haar begin hap,” sê iemand in die binnekring. “Hulle was taamlik geïsoleer in die inperking, want Rupert moes baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related