Huisgenoot

DIE LEWE IS ’N LIED

OP DIE verhoog het sy haar alles gegee ondanks die seer in haar hart oor die een mens wat nie in die gehoor was nie.

Haar onlangse debuut in die internasionale musiekspel Calling Us Home was ’n droom wat waar geword het vir Devonecia Swartz (25). Dit was ’n oomblik wat sy bitter graag wou deel met haar ousus Esperanzia, wat haar geleer het om te sing en musiek te lees.

Maar Esperanzia is in 2016 dood, vertel die sangeres en aktrise wat in Arendsvlei te sien is.

“Sy was 30 toe sy oorlede is. So jonk. In daardie jaar het ek geleer van verlies en wat dit is om alles te voel.”

Die musiekspel deur die bekroonde Amerikaanse vervaardiger Peter Flynn was in Februarie op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks