Devonecia Swartz
Mar 11, 2022
2 minutes
Deur ROXANNE MOONEYS
VAN DUIWELSPOORT NA ARENDSVLEI
y het verlede jaar haar debuut op die kassie gemaak in die kykNET & kie-telenovelle as Eva Jonkers, die jonger suster van Langes (gespeel deur Bobby Stuurman), maar dit was darem nie die bekroonde verhoogaktrise se eerste ervaring voor die kameras nie. Devonecia het in 2020 die rol van Melody Meyer in, vertolk.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days