Huisgenoot

‘HOE GROTER, HOE BETER’

‘HULLE SÊ EK OOR-DOEN DIT. MAAR EK DINK GLAD NIE SO NIE’

HAAR verstommende pienk lippe is die ooglopende bewys: Wat voorkoms betref, gaan sy groot. Sommer baie groot.

Dit skeel haar min dat mense haar op straat aanstaar asof sy stapelgek is. Sy laat haar ook nie afskrik deur waarskuwings dat haar lippe kan bars as sy nog kosmetiese inspuitings kry nie. Sy voel blakend gesond en is nou eers lekker op dreef…

Andrea Iwanowa is die nieamptelike, selfverklaarde rekordhouer vir die wêreld se grootste lippe.

En dié 25-jarige Bulgaarse beïnvloeder se volgende doelwit is om haar ekstragroot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related