Huisgenoot

ONDER DIE MES

‘EK WENS EK KON ALLES ANDERS GEDOEN HET. EK SOU AAN NIKS GEPEUTER HET NIE’

EEN Sop ’n tyd was sy rietskraal met ’n beskeie borsmaat en dun lippe – toe het sy heel anders gelyk as die Kylie Jenner wat ons vandag ken.

Maar nadat alles op strategiese plekke opgepomp, uitgeplomp en omvorm is, het sy in ’n welbedeelde, verleidelike Eva ontpop.

Tog het die jongste lid van die Kardashian-Jenner-familie jare lank ontken dat sy aan haar laat werk het.

“Mense dink ek het my gesig heeltemal laat oordoen, wat glad nie waar is nie,” het sy volgehou. “Hulle besef nie wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related