![f0039-01](https://article-imgs.scribdassets.com/12i2jy0q80atssgw/images/fileIIARK492.jpg)
KAN jy glo? In die finansiële sektor is R90 miljard se bates wat wag om opgeëis te word – die meeste daarvan in aftreefondse.
Al was jy dekades gelede ’n aftreefondslid, maar het nooit jou aftreevoordele ontvang nie, is jy steeds geregtig daarop. Die voordele word belê tot wanneer ook al dit geëis word.
Is daar dalk geld wat op jou wag? Lees hier as jy wil seker maak.
1 WAT IS HIER TER SPRAKE?
Dis geld wat nie