Huisgenoot

HOE BETAAL DIÉ BELEGGINGS UIT AS JY DOODGAAN?

IS JY seker die regte mense gaan voordeel trek uit jou lewenspolis of aftreefonds? Ons het Louis van Vuren van die Fudisiêre Instituut van Suider-Afrika gevra hoe die uitbetalings van vyf algemene beleggings werk.

1 AFTREEFONDSE

● Pensioenvoordele is nie deel van ’n oorledene se boedel nie en word teen skuldeisers beskerm.

● Die trustees van ’n aftreefonds besluit hoe die voordele verdeel word en het 12 maande om jou afhanklikes te vind. Wetlik is dit jou eggenoot,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related