Huisgenoot

JOU STERRE

RAM

21 MAART – 19 APRIL

Die geluk is vandeesweek aan jou kant. Daar is geen twyfel dat jy bars van uitbundigheid nie – noudat die warmte van die son met die krag van die voor-spoedige Jupiter saamspan om jou drome waar te laat kom. Laat jouself toe om te droom van die toekoms wat jy graag vir jouself en jou geliefdes wil sien, al is dit op ’n ander plek en ’n ander tyd. Dit kan ook ’n aanduiding wees van die ontwaking van jou innerlike geestelike self.

GELUKKIGE NOMMERS 52, 45, 6, 4, 26, 50

RAM SE STRATEGIEË VIR SUKSES

◼ Jou sterkste eienskap is jou moed en vreeslose ingesteldheid.

◼ Jou grootste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related