JOU STERRE
Feb 25, 2022
4 minutes
Deur PETRA DU PREEZ
VISSE
19 FEBRUARIE – 20 MAART
Dit lyk of konflik tussen vriende vandeesweek ’n toppunt bereik, en jy sal beslis hoogdrama in hierdie afdeling van jou lewe sien. Van tyd tot tyd is dit baie belangrik om die kaf van die koring te skei, en dit is presies wat nou van jou vereis word. Of dit hiermee verband hou of nie, die jaarlikse kombinasie met die son en die jolige Jupiter in jou teken op die 5de dui daarop dat nuwe deure vir jou oopgaan. Gryp enige geleenthede met ope arms aan!
GELUKKIGE NOMMERS
1, 22, 32, 33, 25, 5
RAM
21 MRT – 19 APR
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days