Huisgenoot

JOU STERRE

Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

Daar broei vandeesweek iets in jou onderbewussyn wat jou tot diepgaande insig in ’n sielkundige kwessie kan lei. Skenk aandag aan jou drome vir leidrade oor waaroor dit kan gaan. Of dit ’n houding is wat jy moet afskud of ’n droom om te laat vaar, dis tyd om vorentoe te beweeg ter wille van vernuwing en ’n vars benadering. Gelukkig is jy van nature ’n objektiewe persoon.

GELUKKIGE NOMMERS 20, 24, 29, 28, 31, 13

VISSE

19 FEB – 20 MRT

’n Ingewikkelde situasie rakende jou vriendekring

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related