Huisgenoot

JOU STERRE

KREEF

21 JUNIE – 21 JULIE

Die subtiele onderstrominge in jou liefdeslewe sal nie vandeesweek by jou verbygaan nie. Probeer die simptome lees soos wat dit opduik, maar op-pas dat jou lewendige verbeelding jou nie dinge laat sien wat nie daar is nie. Dit is basies ’n tyd vir ou wonde heel, hetsy deur verraad of onopsetlike seermaak.

Vergifnis is dalk die moeilikste ding om voor te mik, maar dit is ’n seker manier van aangaan en die verlede agterlaat.

GELUKKIGE NOMMERS 2, 17, 42, 48, 39, 6

LEEU

22 JUL – 22 AUG

Op die beste van tye is dit nie die slimste idee om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related