Huisgenoot

JOU STERRE

VISSE

19 FEBRUARIE – 20 MAART

Jy sal jou moet staal vir wat aanvanklik ’n moeilike week kan wees, veral as jy die soort mens is wat ’n dun vel het. Harde woorde kan tussen jou en ander familielede val, maar jy hoef nie van jouself ’n deurmat te maak nie. As ’n goeie vriend jou druk om saam met hulle by ’n geldtransaksie betrokke te raak, trap water en speel vir tyd, want dit sal dalk nie tot jou voordeel wees nie. Dinge lyk rooskleuriger teen die einde van die week.

GELUKKIGE NOMMERS

43, 33, 4, 3, 27, 35

VISSE SE TREKKE

◼ Glanspersoon en beskermer van redders.

◼ Feng shui-foendi en koning van karma.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related