Huisgenoot

JOU STERRE

AQUARIUS

21 JANUARIE – 18 FEBRUARIE

As ’n komkommerkoel, onverbonde en objektiewe mens sou jy nooit kon droom dat jy ’n week met soveel drama sal beleef nie. Staal jouself vir wan-neer Mars en die beheervraat, Pluto, op die 13de byeenkom omdat dit skokgolwe deur jou lewe sal stuur. Gelukkig is een van jou sterkpunte om nie te emosioneel te raak nie – iets wat soms situasies kan skeeftrek. Solidariteit tussen jou en jou span is nou belangrik.

GELUKKIGE NOMMERS

11, 24, 43, 45, 41, 16

WATERDRAER: TEMAS

Enig in hul soort en die oorspronklike hippie

Moet hulle nie inperk nie, hulle is hul tyd ver vooruit

’n Rebel en ’n baanbreker

Eksentriek maar straatslim

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related