BOOGSKUTTER
22 NOV – 20 DES
Jy loop waarskynlik nou oor van selfvertroue oor jou idees, veral wat geld betref. As ’n praktiese en versamelende Bul is jy altyd daarop uit om te kyk hoe jy finansieel kan baat vind en belê. Al ontmoet die son, wat nou in jou teken is, die vindingryke Mercurius op die tweede in jou teken, kan jy jouself om die bos lei omdat Mercurius agteruitbeweeg. Wees geduldig.
GELUKKIGE NOMMERS
2, 18, 35, 37, 26, 5
DIE BOOGSKUTTER: LIEFDE EN ROMANSE
◼ Die Boogskutter het ’n reputasie van baie maklik en vinnig verlief raak.
◼ Tog hou hulle ook nie daarvan om ingehok te wees nie.
Hulle is oop, vriendelik en maklik om