Huisgenoot

OMRING DEUR LIEFDE

OP DIE silwerdoek was hy dikwels die taai aksieman; die een wat sélf sy waagtoertjies gedoen het en selfs in sy 60’s nog ’n spiertier was.

Maar in ’n video wat met sy 68ste verjaardag geneem is, is Bruce Willis ’n skadu van sy ou self – broos, effens bewerig en sonder een van sy voortande.

Daar is een troos: Sy uitgebreide gesin omring hom met hul liefde en steun.

In die video, wat sy eksvrou, Demi Moore (60), geneem het, sien ’n mens hoe hulle om hom saambondel waar hy die kersies op sy verjaardagkoek doodblaas, en hoe hulle uit volle bors vir hom sing.

“Hy is suiwer liefde. Hy is so geliefd,” skryf sy vrou van die afgelope

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa