Huisgenoot

MOOI SO, MY MAN EN DEMI!

STEL jou dit voor: Dis dag 27 van die inperking in Los Angeles en daar sit jy saam met jou eksvrou, jul drie kinders, hul kêrels en die honde. Maar dis heel prettig, en jy deel foto’s van al die dinge wat julle saam doen terwyl julle die beste van ’n slegte saak probeer maak.

Jou aanhangers in die sosiale media is gek daaroor – veral een vrou wat nie kan uitgepraat raak oor hoe lief sy vir almal op die foto’s is nie.

Klink lekker, of hoe? Behalwe een ding: Die vrou wat so dolgelukkig klink, is die huidige vrou van die man wat nou saam met sy eks en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related