Kuier

REEKS VIER ERFENIS

’n Identiteitskrisis het Deidré Jantjies (30) laat besef sy kan nie stories vertel as sy nie haar eie komvandaanplek ken nie. En sedert haar selfontdekkingstog is daar geen keer aan Deidré se kreatiewe vermoëns nie!

Inteendeel Deidré, oorspronklik van Dysselsdorp buite Oudtshoorn, het verlede jaar die eerste inheemse animasiewebreeks, Stories in die Wind, in Afrika bekendgestel en sy is sy nog lank nie klaar om haar mense se stories te vertel nie. Jy kan haar ook beslis nie in ’n boks druk nie – hierdie projek is nog net die begin.

Deidré, wat as 10-jarige Kaap toe getrek het, sê die plan was nooit om in film en animasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related