Huisgenoot

Hoekom ry mense perd?

PALOEKA die leeu sit in die Babbelboomhuis. Hy het ’n frons op sy gesig en lyk diep bekommerd.

“Wat is fout, Paloeka?” vra sy vriendin Bibi. “En wat maak jy met daardie geel kaartjies?”

“Ek het ook daaroor gewonder,” sê Palawa die kameelperd.

“Ek moet my toespraak op hierdie papiertjies skryf,” sê Paloeka. “Die tema is: My gunstelingdier. Maar ek weet glad nie waaroor ek gaan skryf nie. Julle moet my asseblief help,” sê hy.

“Hoekom skryf jy nie oor hadidas nie?” stel Palawa voor.

“Hulle is te lawaaierig,” sê Paloeka.

“Skryf oor slakke,” sê Palawa.

“Te slymerig,” sê Paloeka.

“Bobbejane!” roep Palawa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related Books & Audiobooks