Huisgenoot

Waar kom stories vandaan?

‘IS JOU neus toe?” vra Palawa die kameelperd vir Bibi.

“Griep. Die antwoord is griep,” roep Paloeka die leeu opgewonde uit.

Bibi en haar twee dieremaats speel stomstreke. Sy het ’n papiertjie in haar hand en probeer die woord op die papiertjie verduidelik sonder om woorde te gebruik.

Sy mag net handbewegings en lyftaal gebruik terwyl hulle moet raai.

Sy probeer die woord “vark” verduidelik en het haar neus al soos ’n vark se snoet opgetrek en probeer snork. Nou wys Bibi met haar hande twee spitsore bo haar kop.

“Blom?” raai Palawa. “Blomblare?” raai sy weer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related