Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 FRANCOIS EN NYKIE VAN OP MY EISH! UIT

Hulle het in 2022 in die maatsoekprogram Op my eish! verlief geraak, maar nou is als verby. Die glanspaar sê hulle gaan ná hul “groot avontuur van twee jaar” hul lewenspaaie apart loop, al is hulle nog lief vir mekaar

Huwelike en verhoudings hou nie soos in die ou dae nie. Die generasie wat in die televisieera gebore is, is ’n verlore generasie, want televisie het die godheid in ons huise vervang.

PIETER

My ma is in 1938 gebore. En glo my, in daardie tye is daar ook maar lekker gekafoefel. Destyds is dit net goed weggesteek. Daar was selfs plekke waarheen ongehude moeders gestuur is. En toe was daar glad nie televisie nie.

ERIKA

Nykie het dan op televisie gesê sy noem Francois se ouers haar “amper-ma” en “amper-pa”, wat dit ook al beteken het. Dis geen skok vir my nie; hulle is mense nes enigeen van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related