Landbouweekblad

Mense wat ’n verskil maak

Die meeste van Landbouweekblad se lesers ken stukkies van mnr. Kosie en me. Lize van Zyl van Napier se lewensverhaal. Hulle weet dalk van die suksesvolle Agri Dwala-boerdery, maar sekerlik nie genoeg oor die egpaar se pleegsorg-en-opvoedingsprojek nie.

Nou kan almal die verhaal van hoe “gewone mense buitengewone resultate behaal” in die boek Uit klip gekap: Die storie van Agri Dwala, ’n getuienis van seën deur pastoor Etienne van Heerden lees.

Kosie is die seun van drie geslagte plaasbestuurders op Fairfield, die Van der Byl-familie se plaas by Napier. Hy het gedink dit gaan ook wees hoe hy sy liefde vir boerdery sou uitleef.

Deur die ondersteuning van ander kon hy egter ’n landbougraad op Stellenbosch behaal en kort daarna sy eie plaas koop. Die eerste jare was goed, maar ook baie sleg. Dit is dié sleg wat die wending in Kosie en Lize se lewe veroorsaak het. Dit het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad2 min read
Nuut & nuttig
’n Stygende vraag na beter oplossings vir die verwerking van kos- en organiese afval het daartoe gelei dat BiobiN Suid-Afrika ’n nuwe, kleiner, mobiele afvalverwerkingseenheid ontwerp het. Sy nuwe mini-BiobiN is ’n eenheid met ’n afmeting van 1m3 wat
Landbouweekblad3 min read
Rooibossakeredding: LUR Kry Bloedneus In Hof
DIE hofaansoek van die Noord-Kaapse departement van landbou wat ’n sakereddingspraktisyn wou laat vervang om ’n sukkelende staatsrooibosteefabriek van ondergang te red, is met koste van die hand gewys. Regter Cecile Williams se lang verwagte uitspraa

Related