DIE manier waarop mense terugslae verwerk, bepaal dikwels die verloop van die res van hul lewe. Waar mense egter hul terugslae gebruik om ook ander te help, gebeur wonderwerke.
Die meeste lesers ken stukkies van die lewensverhaal van mnr.-eerbewys Herlewingsheld 2022, uit erkenning vir die lewensveranderende werk wat hulle doen om oplossings te skep.