SARIE

Jou beste is goed genoeg

Mense in hul vyftigs en sestigs word deesdae die “toebroodjiegeslag” genoem omdat hulle twee geslagte – hul (dikwels volwasse) kinders én hulle bejaarde ouers – moet ondersteun en gevolglik soms maar “dun gesmeer” is.

Barbara van Zyl (59), ’n makelaar van Kaapstad, lag oor dié etiket. “Soms voel dit of jy dit eerder die Salticraxgenerasie moet noem, soos in daai ou advertensie waar die einde-van-diemaand Salticrax net ’n droë beskuitjie sonder kaas is. Dis nie altyd ’n maklike posisie nie . . .”

Nie net woon Barbara se dogter by haar nie, sy ondersteun ook haar eie ma finansieel én sy moet soms haar volwasse seun help om die pot aan die kook te hou. “In die maande wanneer al drie geld nodig het, spaar ek self niks nie. Ek het goed beplan vir my aftrede, maar is ook nou op die ouderdom waar ek my geld wil geniet en ’n paar luukshede kan bekostig.”

Al hoe meer mense bevind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related