Huisgenoot

JY WIL JOU FAMILIE HELP, MAAR TREK SELF NOUSTROP

‘ONS KAN NIE IEMAND ANDERS VERANTWOORDELIK HOU AS ONS IN DIE EERSTE PLEK NOG NOOIT DIE GRENS IN PLEK GESTEL HET NIE’

TOE sy ’n kind was, het haar ma, ouma en oupa gesorg dat sy “die beste van alles kry”. Al was geld skaars

“Ek was na die beste skole en universiteit, en hoewel ek beurse gehad het, het ek nooit ’n tekort gehad nie, want my familie het geld gestuur,” sê Candice* van Swellendam.

Maar toe sy begin werk en geld verdien, het dinge ongemaklik geraak.

Daar was ’n “soort verwagting”, vertel sy. Sy moes nou die mense help wat haar in haar jeug gehelp het. Die afgelope jare betaal sy elke maand haar ma en grootouers se DStv, koop hul elektrisiteit en stuur ’n stewige deel van haar salaris huis toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related