Kuier

HOE HELP EK MY FAMILIE AS EK SELF SUKKEL?

GELDSAKE

Dis’n onuitgesproke reël in sommige families en gemeenskappe: Asjou ouers vir jou geleerdheid geswoeg en gesweet het, gaan jy finansieelmoetterugploeg wanneer jy die dag werk. Maar ons lewe in ander,swaarder ekonomiese tye, en dis niemeersomaklik om“geld huistoe te stuur”en boonop jouself ook te onderhou nie . . .

Candice Jantjies(23)* van Swellendamin dieWes-Kaap verteltoe sy ’n kind was, het haarma, ouma en oupa gesorg datsy“die beste van alles kry”, al was geld skaars

“Ek is na die beste skole en universiteit, en hoewel ek beurse gehad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related