Huisgenoot

DIE HEMEL WEET

DIANNE GARVEN (51), ASTROLOOG

‘MY PA het ’n plaas gehad by Le Rouxstasie, daar anderkant Meiringspoort. Hy was nie ’n boer nie, maar hy het dié stukkie grond gehad.

As kind het ek altyd my slaapsak en kussing gevat en alleen buite op die gras gaan lê. Daar was nie ’n lig naby nie, so ek kon al die sterre in die lug sien.

Die hele hemelruim was vol sterre; dit was ongelooflik.

My ma het my toe bietjie begin vertel van die sterre: bietjie van die Suiderkruis, Sewe Susters en die Drie Konings. Ek was gefassineerd met sterre.

Dan het my pa vir my ma gesê sy moet ophou. “Die kind gaan mal word,” het hy gesê.

Skool was vir my moeilik, want ek het altyd gesukkel om iewers in te pas. Ek het nie dieselfde gedink as die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related