Huisgenoot

Wat is kleur?

PALOEKA die leeu en Palawa die kameelperd sit in die Babbelboomhuis en speel.

“Ek sien iets met my kleine, kleine ogies. Iets wat lank en roomkleurig is, en harig en um… groot geel kolle het,” sê Paloeka.

“’n Slang?” roep Palawa verskrik uit.

“Nee, man. Waar sien jy ’n slang? En waar het jy al ooit van ’n harige slang gehoor? Daar is mos nie so iets nie,” sê Paloeka.

“O ja. Jy is reg. Ek het die pot nou duidelik mis gesit met daai een,” sê Palawa en krap haar kop.

“Die pot mis gesit? Jy sit dan nie eens nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related